Filippo Lippi

Filippo Lippi

Selfportret van Filippo Lippi
Geboortenaam Filippo Lippi
Gebore omstreeks 1406
Florence, Republiek van Florence
Sterf 8 Oktober 1469
Veld Skilderkuns, Fresko's
Werke Bekroning van die Madonna en Kind, Aankondiging (München)

Fra oftewel "Frater" (Italiaans vir "broeder") Filippo Lippi (omstreeks 14068 Oktober 1469), ook bekend as Lippo Lippi, was 'n Italiaanse skilder van die Quattrocento (15de eeu).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy